JY SIT NOU EN WONDER...


  • Wie & Wat is REPLiKA?!
  • Wat glo ons?
  • Waarvoor staan ons?
  • Waarvandaan kom ons?
  • Waarheen is ons op pad?
  • Wat behels dit om deel te word van hierdie Gemeente-familie?
  • Is hierdie die plek vir jou waar jy geestelik kan groei?
  • Is dit die Span saam met wie jy ’n verskil ’n in hierdie gemeenskap kan maak?



Kom woon die volgende VONK Kursus by:

  • Vier Donderdag-aande
  • 19h00-21h00
  • Spesiale toesig vir kleiner kinders
  • Volgende kursus begin êrens in 2018







Registreer sommer aanlyn:


By die VONK Kursus kry jou geestelike lewe nuwe Vuur!